’n Huwelik begin met twee mense voor die kansel, maar hulle stap nie alleen die verbond binne nie. Man en vrou vorm die twee onderste hoeke, met God as die boonste punt van die driehoek. “Die Drie Dubbele Koord” is geïnspireer deur Prediker en die krag van ’n verbond waarin God die middelpunt bly. Wanneer donker tye kom, reik hulle nie net na mekaar nie, maar saam terug na Hom. Want hoe nader elkeen aan God beweeg, hoe nader groei hulle ook aan mekaar. Dit is ’n lied oor geloof, liefde en ’n huwelik gebou op ’n fondament wat sterker is as net twee mense. Hallelujah vir die derde koord — van vandag tot in ewigheid.
LYRICS
“Verse 1” Met ons dag voor die kansel, ons die twee onderste hoeke gevorm. In U Naam het ons die verbond gemaak, en U vorm self die boonste hoek. “Pre-Chorus” Liefde in U naam staan nie op twee bene nie Liefde in U naam staan in ‘n drie hoek En U staan in beheer aan die bo kant Hallelujah vir die derde koord “Chorus” Die drie dubbele koord van Prediker, ‘n verbond in die vorm van ‘n driehoek. Ons God vorm die boonste punt, man en vrou die twee onderste punte. Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah Hoe nader man en vrou aan God beweeg Hoe nader groei hul aan mekaar. Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah U is die middelpunt van ons verbond Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah “Verse 2” Nou elke keer as in onsself in donker bevind Hou ons vas aan daardie driehoek verbond Reik ons opnuut weer uit na U En so nader aan U, ook nader aan mekaar “Bridge” As twee deur U saamgevoeg word, vorm ons die onderste punt van driehoek-verbond. Maar sonder U aan die boonste punt, dryf ons liefde maklik van koers af O Heer, ons streef na U nabyheid, want hoe nader ons aan U beweeg, hoe nader groei ons aan mekaar. Hallelujah vir die derde koord “Final Chorus” Die drie dubbele koord van Prediker, ‘n verbond in die vorm van ‘n driehoek. Hallelujah vir die derde koord Ons God vorm die boonste punt, man en vrou die twee onderste punte. Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah Hoe nader man en vrou aan God beweeg Hoe nader groei hul aan mekaar. Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah U is die middelpunt van ons verbond Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah U is die middelpunt van ons verbond die Fondament waarop ons kan stand. Van vandag tot in ewigheid, Hallelujah vir die derde koord Hallelujah vir die derde koordDie drie dubbele koord van Prediker, ‘n verbond in die vorm van ‘n driehoek. Ons God vorm die boonste punt, man en vrou die twee onderste punte. Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah Hoe nader man en vrou aan God beweeg Hoe nader groei hul aan mekaar. Hallelujah vir die derde koord Hal-le-lu-jah U is die middelpunt van ons verbond Hallelujah vir die derde koord Hallelujah vir die derde koord U is die middelpunt van ons verbond Hallelujah vir die derde koord Hallelujah vir die derde koord Hallelujah vir die derde koord