’n Liefdeslied oor ’n liefde wat nie voortdurend met woorde bewys hoef te word nie.Dit leef in die klein dinge, die stiltes en die oomblikke wat niemand anders sien nie.Nie net rose, geskenke of “ek is lief vir jou” nie, maar opregte omgee.Dis wakker bly, seker maak iemand is veilig en verstaan sonder dat hulle hoef te vra.’n Liefde wat nie uit gewoonte of verpligting kom nie, maar natuurlik en met empatie voel.Want soms praat dit wat ons vir mekaar doen baie harder as enigiets wat ons kan sê.So wys ons dat ons liefde anders is — nie net in woorde nie, maar in alles wat ons doen.

Hoe kan ons wys Dat ons liefde anders is?
Dit word nie net gesê Met woorde nie Maar geleef In alles wat ons doen
“Pre Chorus”
Ons meet ons liefde anders Nie net met daardie woorde nie
“Chorus”
Daai liefde sonder woorde Liefde wat jy eerder voel
Daai liefde sonder gewoonte Liefde wat jou aanvoel
Daai liefde in die stiltes Wat net harder praat

“Verse 2”
Nie net in rose Of woorde voor slaaptyd nie
Maar in wakker bly Net om seker te maak jy’s okay
Nie net in geskenke Of uit gewoonte nie
“Pre Chorus”
Ons meet ons liefde anders Nie net met daardie woorde nie
“Chorus”
Daai liefde sonder woorde Liefde wat jy eerder voel
Daai liefde sonder gewoonte Liefde wat jou aanvoel
Daai liefde in die stiltes Wat net harder praat
Daai liefde sonder woorde Liefde wat jy eerder voel
“Bridge”
Maar in “laat weet as jy veilig is” Sonder dat ek hoef te vra
Maar in dit agter die deure Wat niemand ooit sien nie
Wat harder praat As “ek is lief vir jou”
“Final Chorus”

Daai liefde wat nie geforseerd voel nie Liefde wat verstaan met empatie
SO WYS ONS DAT ONS LIEFDE ANDERS IS!
NIE NET IN WOORDE NIE MAAR IN ALS WAT ONS DOEN!